Meer oor Rekeningesentrum of Meta-rekeninge

Ons is besig om mense geleidelik op te dateer na Meta-rekeninge. Jy kan óf Rekeningesentrum- óf Meta-rekeninginstellings sien as die plek om jou rekeninginstellings te bestuur.
WhatsApp in Rekeningesentrum is nie oral beskikbaar nie.
Jou Rekeningsentrum is ’n plek waar jy gekoppelde ervarings kan bestuur, soos om tussen jou rekeninge aan te meld en rekeninginstellings kan verander, soos jou kontakinligting, advertensievoorkeure en betalings, regoor jou Facebook-, Instagram-, WhatsApp- en Meta-rekeninge. Let wel: WhatsApp in Rekeningesentrum is nie tans in Suid-Korea beskikbaar nie.
Jy kan Facebook-, Instagram-, WhatsApp- en Meta-rekeninge by dieselfde Rekeningesentrum voeg.
Nadat jy rekeninge by dieselfde Rekeningesentrum gevoeg het, sal ons inligting regoor daardie rekeninge gebruik om ’n meer verpersoonlikte ervaring te verskaf, soos verpersoonlikte advertensies en voorstelle van rekeninge om te volg op alle Meta-tegnologieë soos Facebook, Instagram, WhatsApp en Meta Horizon.
Vind uit hoe om jou Facebook-rekening via Rekeningesentrum uit te vee of tydelik te deaktiveer.

Voeg jou Facebook-rekening by Rekeningesentrum

Aktiveer gekoppelde ervarings vir al jou rekeninge

Ander maniere om hulp te kry

Klets met Meta AI-steundiensassistent
Los probleme op, maak veranderinge en kry intydse ondersteuning